Northern Light Founfadtion Animal Shelter (NLFAS) 6 Maande oud NLFAS vier hierdie maand ons sesde bestaansmaand sedert ons geopen het op 5 Maart 2022.Sedert ons opening het NLFAS 80 diere ingeneem en gehelp om hulle eienaars op te spoor, of nuwe huise te kry vir hierdie diere.NLFAS het ongeveer...
NLF-Loods Projek MannaNorthern Light Foundation (NLF) het op die 7de April 2022 amptelik Projek Manna geloodsDie doel van hierdie projek is om aan behoeftige gesinne bystand te bied met kos en klere.Sedert Desemeber 2020 is die toets fase van hierdie projek reeds aan die gang, waar ongeveer 5...
NLF loods verskeie projekte gedurende MaartNorthern Light Foundation (NLF) het gedurende Maart 22 verskeie projekte geloods in Standerton. Hierdie projekte het die volgende aksies ingesluit: Bekendstelling van NLF se dieresorg-sentrum, skoonmaak aksies, bystand gebied aan behoeftige...
‘n Oorsig van 2021 suksesse vir NLFNorthern Light Foundation (NLF) het in Junie 2021 hul eerste gemeenskapsprojekte in Standerton van stapel gestuur. In die afgelope 7 maande is verskeie projekte in en om Standerton uitgevoer; insluitend skoonmaakprojekte, fondsinsameling vir spesifieke...
Gedurende Oktober 2021 het Northern Light Foundation (NLF) verskeie projekte in Standerton uitgevoer, wat ingesluit het dat gevaarlike kruisings geverf is en skoonmaakprojekte onderneem is.Skoonmaakprojekte is in die volgende gebiede deur Northern Light Foundation van stapel gestuur; op die hoek...
Gedurende September het Northern Light Foundation (NLF) padveiligheid en ‘n skoner gemeenskap in Standerton verseker. ‘n Skoonmaakprojek is van stapel gestuur deur Northern Light Foundation wat die velde langs die hoofweg op die R39 vanaf die Junction -winkelsentrum tot by die Sasol...
MediaverklaringNorthern Light Foundation03 September 2021Gedurende Augustus het Northern Light Foundation (NLF) die Standerton-gemeenskap op verskillende maniere bygestaan.Northern Light Foundation het gevaarlike padtekens (spoedhobbels) en stop-tekens in Standerton in die volgende strate geverf:...
