Northern Light Foundation (NLF) se Manna Projek het meer as 200 mense voorsien van kospakkies gedurende 2023.NLF se Manna-projek is in 2022 geloods om gesinne in nood by te staan deur middel van maandelikse kospakkies te voorsien aan behoeftige gesinne.Hierdie projek het verseker dat 12 gesinne...

Read More